![]() |
![]() |
||
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Kaap van Goeie Hoop in die 17de eeu. |
Francois Villion en Cornelia Campenaar, die stamouers van die Viljoen familie, het ses kinders (b1 - b6) soos hieronder gehad. Twee hiervan, naamlik Henning b3 en Johannes b4, het die stamnaam voortgeplant. Hulle het elkeen net een seun gehad wat die stamnaam voortgeplant het, wat in albei gevalle toevallig dieselfde voornaam as die vader gehad het, naamlik Henning b3c4 en Johannes b4c2. Dit het aanleiding gegee tot onderskeidelik die Henning-tak en die Johannes-tak van die Viljoen stamboom. |
