Viljoen wapen
Viljoen Familie Tuisblad
Tuisblad: Inleiding
Familiewapen
Die stamouers
Eerste geslagte
Wie was die Hugenote?
Hugenotekruis

Inleiding
Viljoen familiewapen Viljoen is 'n bekende van van Hugenote oorsprong. Elkeen wat met dié van gebore is, is 'n afstammeling van die stamouers, Francois Villion en Cornelia Campenaar, wat in 1676 aan die Kaap van Goeie Hoop getroud is. 
Die spelling van die van het algaande verander van die oorspronklike Villion of Vilion en Viljon, na die huidige Viljoen. 
Die oorgrote meerderheid Viljoens is woonagtig in Suid-Afrika (met 'n beraamde 25 000 lewende naamgenote), maar die van het versprei na die res van Afrika, VSA ('n beraamde 200 afstammelinge), Kanada, Australië, Nieu-Seeland, ens.

Inhoud van hierdie tuisblad:

Om meer te wete te kom van die geskiedenis en genealogie van die Viljoens, besoek enige van die volgende bladsye:

Volgende: Viljoen Familiewapen


AANBEVOLE SKAKELS

HUGUENOT  RING
Member site
Promoting the Huguenot history and heritage
Next site
Previous site
Previous 5
Random site
 
Click here to join the Huguenot Ring

Heartland Genealogical Society

Die Knoop

Werfmeester